Man duik dief in winkelsentrum plat

  • 9 yıl önce
’n Man van Randburg kan moontlik vir die Bokke ’n paar plettervatwenke gee nadat hy die afgelope naweek ’n dief in die Northgateinkopiesentrum in Johannesburg gestormloop het.